Adres:
Hoërskool Jan van Riebeeck sportgronde, Tamboerskloof
Start:
07-10-2021 17:30
Einde:
07-10-2021 19:00

Kom kyk ’n Nederlandstalige filmweergawe van die Vlaamse skrywer Griet Op de Beeck, een van die mees gelese skrywers in die Lae Lande, se indrukwekkende debuutroman. Toegang is gratis, maar voorafbespreking van jou plek en knabbelzakje is belangrik.